HERFS RETREAT 2009
‘n Naweek van Stilte en Meditasie
Aangebied deur Dr Abel Pienaar, Dr Piet Muller en Antoinette Ehmke
Met Ken Smith as gas-fasiliteerder
Die Tema:
“Integral Life Practice:”
‘n Bloudruk vir gesondheid, balans, helderheid en
spirituele ontwaking in die 21ste Eeu.
Datum: 15 – 17 Mei 2009
Venue: Kwa Thabisile Game Lodge
Dinokeng (35 km Noord van Zambesi Rylaan)
Koste: Vanaf R1 200 per persoon
(afhangende van die akkommodasie-opsie wat jy kies – sien die registrasievorm)
Laai PDF formaat af | Laai registrasieform af